Jesaja 38:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek probeer kalm bly tot die oggend. Soos ’n leeu hou hy aan om al my bene te breek. Van die oggend tot die aand maak u ’n einde aan my.+
13 Ek probeer kalm bly tot die oggend. Soos ’n leeu hou hy aan om al my bene te breek. Van die oggend tot die aand maak u ’n einde aan my.+