Jesaja 40:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!” Iemand anders vra: “Wat moet ek uitroep?” “Alle mense* is soos groen gras. Al hulle lojale liefde is soos ’n bloeisel van die veld.+
6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!” Iemand anders vra: “Wat moet ek uitroep?” “Alle mense* is soos groen gras. Al hulle lojale liefde is soos ’n bloeisel van die veld.+