Jesaja 42:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarom het Hy woedend geword vir hulle en aangehou om hulle te straf met oorlogsgeweld.+ Dit het alles verteer wat om hulle was, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+ Dit het teen hulle opgevlam, maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 42:25 Jesaja se profesie II, bl. 45
25 Daarom het Hy woedend geword vir hulle en aangehou om hulle te straf met oorlogsgeweld.+ Dit het alles verteer wat om hulle was, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+ Dit het teen hulle opgevlam, maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie.+