Jesaja 43:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dít is wat Jehovah, julle Terugkoper,+ die Heilige van Israel,+ sê: “Ter wille van julle sal ek ’n leërmag na Babilon stuur en die grendels van die poorte laat afkom,+en die Galdeërs, in hulle skepe, sal ontsteld uitroep.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 43:14 Jesaja se profesie II, bl. 54-55
14 Dít is wat Jehovah, julle Terugkoper,+ die Heilige van Israel,+ sê: “Ter wille van julle sal ek ’n leërmag na Babilon stuur en die grendels van die poorte laat afkom,+en die Galdeërs, in hulle skepe, sal ontsteld uitroep.+