Jesaja 43:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Dit begin nou al gebeur. Sien julle dit nie? Ek sal ’n pad deur die wildernis maak,+en riviere deur die woestyn.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 43:19 Jesaja se profesie II, bl. 55-57, 60
19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Dit begin nou al gebeur. Sien julle dit nie? Ek sal ’n pad deur die wildernis maak,+en riviere deur die woestyn.+