Jesaja 44:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die een sal sê: “Ek behoort aan Jehovah.”+ En die ander sal homself by die naam van Jakob noem,en ’n ander sal op sy hand skryf: “Jehovah se eiendom.” En hy sal die naam van Israel aanneem.’ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 44:5 Jesaja se profesie II, bl. 64
5 Die een sal sê: “Ek behoort aan Jehovah.”+ En die ander sal homself by die naam van Jakob noem,en ’n ander sal op sy hand skryf: “Jehovah se eiendom.” En hy sal die naam van Israel aanneem.’