Jesaja 44:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie bang wees nie,en moenie lam word van vrees nie.+ Het ek nie vir elkeen van julle vooraf gesê en dit bekend gemaak nie? Julle is my getuies.+ Is daar enige ander God as ek? Nee, daar is geen ander Rots nie.+ Ek weet nie van een nie.’” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 44:8 Die Wagtoring,2007/1/15, bl. 10 Jesaja se profesie II, bl. 64-65
8 Moenie bang wees nie,en moenie lam word van vrees nie.+ Het ek nie vir elkeen van julle vooraf gesê en dit bekend gemaak nie? Julle is my getuies.+ Is daar enige ander God as ek? Nee, daar is geen ander Rots nie.+ Ek weet nie van een nie.’”