Jesaja 44:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die ystersmid bewerk die yster met sy gereedskap oor die kole. Hy vorm dit met hamers en bewerk dit met sy sterk arms.+ Dan word hy honger, en sy krag word minder. Hy drink nie water nie en word moeg. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 44:12 Jesaja se profesie II, bl. 66-67
12 Die ystersmid bewerk die yster met sy gereedskap oor die kole. Hy vorm dit met hamers en bewerk dit met sy sterk arms.+ Dan word hy honger, en sy krag word minder. Hy drink nie water nie en word moeg.