Jesaja 47:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Luister nou, jy wat so lief is vir plesier,+wat in veiligheid sit en wat in jou hart sê: “Ek is die belangrikste, en daar is niemand soos ek nie.+ Ek sal nie ’n weduwee word nie. Ek sal nooit my kinders verloor nie.”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 47:8 Jesaja se profesie II, bl. 110-112, 119
8 Luister nou, jy wat so lief is vir plesier,+wat in veiligheid sit en wat in jou hart sê: “Ek is die belangrikste, en daar is niemand soos ek nie.+ Ek sal nie ’n weduwee word nie. Ek sal nooit my kinders verloor nie.”+