-
Jesaja 47:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Kyk! Hulle is soos strooi.
’n Vuur sal hulle verteer.
Hulle kan hulleself nie red van die mag van die vlam nie.
Dit is nie soos gloeiende kole wat ’n mens warm hou nie
of soos ’n vuur om by te sit nie.
-