Jesaja 48:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Kom almal bymekaar en luister. Wie van hulle* het hierdie dinge aangekondig? Jehovah het iemand liefgehad+wat sy wil in verband met Babilon sal uitvoer,+en sy arm sal die Galdeërs tref.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 48:14 Jesaja se profesie II, bl. 130
14 Kom almal bymekaar en luister. Wie van hulle* het hierdie dinge aangekondig? Jehovah het iemand liefgehad+wat sy wil in verband met Babilon sal uitvoer,+en sy arm sal die Galdeërs tref.+