Jesaja 49:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 om vir die gevangenes te sê: ‘Gaan uit!’+ en vir dié in die duisternis:+ ‘Kom uit!’ Hulle sal langs die paaie wei,en hulle weiveld sal langs al die uitgetrapte paaie* wees. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 49:9 Jesaja se profesie II, bl. 143-144 Oorlewing, bl. 85-86
9 om vir die gevangenes te sê: ‘Gaan uit!’+ en vir dié in die duisternis:+ ‘Kom uit!’ Hulle sal langs die paaie wei,en hulle weiveld sal langs al die uitgetrapte paaie* wees.