Jesaja 49:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En jy sal wonder: ‘Wie se kinders het ek gekry? Want ek is ’n vrou wat my kinders verloor het en wat onvrugbaar is. Ek is gevange geneem en was in ballingskap. Wie het hulle grootgemaak?+ Ek het alleen agtergebly.+ Waar kom hulle dan vandaan?’”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 49:21 Jesaja se profesie II, bl. 147-148
21 En jy sal wonder: ‘Wie se kinders het ek gekry? Want ek is ’n vrou wat my kinders verloor het en wat onvrugbaar is. Ek is gevange geneem en was in ballingskap. Wie het hulle grootgemaak?+ Ek het alleen agtergebly.+ Waar kom hulle dan vandaan?’”+