Jesaja 51:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 My regverdigheid kom nader.+ My redding is op pad,+en met my mag* sal ek die volke oordeel.+ Die eilande sal op my hoop,+en hulle sal wag vir my om op te tree.* Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 51:5 Jesaja se profesie II, bl. 169-170
5 My regverdigheid kom nader.+ My redding is op pad,+en met my mag* sal ek die volke oordeel.+ Die eilande sal op my hoop,+en hulle sal wag vir my om op te tree.*