Jesaja 51:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die een wat in kettings vooroorgebuig is, sal binnekort bevry word.+ Hy sal nie sterf of in die graf afgaan nie,en hy sal nie honger ly nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 51:14 Jesaja se profesie II, bl. 174-175
14 Die een wat in kettings vooroorgebuig is, sal binnekort bevry word.+ Hy sal nie sterf of in die graf afgaan nie,en hy sal nie honger ly nie.