Jesaja 51:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek sal dit sit in die hand van dié wat die lewe vir jou moeilik gemaak het,+dié wat vir jou gesê het: ‘Buig, sodat ons oor jou kan loop!’ Jy het jou rug soos die grond gemaak,soos ’n straat waarop hulle kan loop.” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 51:23 Jesaja se profesie II, bl. 179
23 Ek sal dit sit in die hand van dié wat die lewe vir jou moeilik gemaak het,+dié wat vir jou gesê het: ‘Buig, sodat ons oor jou kan loop!’ Jy het jou rug soos die grond gemaak,soos ’n straat waarop hulle kan loop.”