-
Jesaja 52:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Luister! Jou wagte roep uit.
Hulle roep saam van vreugde uit,
want hulle sal duidelik sien wanneer Jehovah Sion laat terugkeer.
-