Jesaja 53:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy sal soos ’n takkie+ voor hom* opkom, soos ’n wortel in dorre grond. Hy het nie ’n indrukwekkende vorm of enige prag nie.+ En wanneer ons hom sien, trek sy voorkoms ons nie tot hom aan nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 53:2 Jesaja se profesie II, bl. 199-200 “Hele Skrif”, bl. 119
2 Hy sal soos ’n takkie+ voor hom* opkom, soos ’n wortel in dorre grond. Hy het nie ’n indrukwekkende vorm of enige prag nie.+ En wanneer ons hom sien, trek sy voorkoms ons nie tot hom aan nie.