Jesaja 54:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 In groot woede het ek my gesig vir ’n oomblik van jou af weggedraai,+maar met ewige lojale liefde sal ek genade aan jou betoon,”+ sê jou Terugkoper,+ Jehovah. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 54:8 Jesaja se profesie II, bl. 224-226
8 In groot woede het ek my gesig vir ’n oomblik van jou af weggedraai,+maar met ewige lojale liefde sal ek genade aan jou betoon,”+ sê jou Terugkoper,+ Jehovah.