Jesaja 56:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sy wagte is blind.+ Nie een van hulle het aandag geskenk nie.+ Hulle is almal stom honde. Hulle kan nie blaf nie.+ Hulle hyg en lê op die grond. Hulle hou daarvan om te slaap. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 56:10 Jesaja se profesie II, bl. 258-260
10 Sy wagte is blind.+ Nie een van hulle het aandag geskenk nie.+ Hulle is almal stom honde. Hulle kan nie blaf nie.+ Hulle hyg en lê op die grond. Hulle hou daarvan om te slaap.