-
Jesaja 58:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Julle vaste eindig in ’n stryery en ’n bakleiery,
en julle slaan met die vuis van goddeloosheid.
Julle kan nie vas soos julle vandag vas en verwag dat julle stem in die hemel gehoor sal word nie.
-