-
Jesaja 58:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Moet die vas wat ek verkies, só wees:
Moet dit ’n dag wees waarop iemand hom verneder
en sy kop soos ’n grashalm buig
en sy bed op saklinne en as maak?
Noem jy dít ’n vas en ’n dag wat vir Jehovah aanvaarbaar is?
-