Jesaja 58:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 as jy vir dié wat honger is, gee wat jy self wil hê+en voorsien in die behoeftes van dié wat swaarkry,dan sal jou lig in die donkerte skyn,en jou duisternis sal soos die middag wees.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 58:10 Jesaja se profesie II, bl. 282-284
10 as jy vir dié wat honger is, gee wat jy self wil hê+en voorsien in die behoeftes van dié wat swaarkry,dan sal jou lig in die donkerte skyn,en jou duisternis sal soos die middag wees.+