Jesaja 59:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ons het oortree en was ontrou aan Jehovah. Ons het ons rug gedraai op ons God. Ons het van onderdrukking en opstand gepraat.+ Ons het in ons hart leuens uitgedink en dit versprei.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 59:13 Jesaja se profesie II, bl. 295
13 Ons het oortree en was ontrou aan Jehovah. Ons het ons rug gedraai op ons God. Ons het van onderdrukking en opstand gepraat.+ Ons het in ons hart leuens uitgedink en dit versprei.+