Jesaja 59:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy het gesien dat daar niemand was nie,en hy was verstom dat niemand tussenbeide getree het nie. Daarom het hy redding* gebring,en sy regverdigheid het hom beweeg om op te tree. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 59:16 Jesaja se profesie II, bl. 297-298
16 Hy het gesien dat daar niemand was nie,en hy was verstom dat niemand tussenbeide getree het nie. Daarom het hy redding* gebring,en sy regverdigheid het hom beweeg om op te tree.