21 “Wat my betref,” sê Jehovah, “dít is my verbond met hulle:+ My gees wat op jou is en die woorde wat ek aan jou gegee het om oor te dra, sal van nou af en tot in alle ewigheid nie weggeneem word van jou, van jou kinders of van jou kleinkinders nie,” sê Jehovah.