Jesaja 61:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want soos die aarde plante laat uitspruit,en soos ’n tuin die saad laat opkom wat daarin gesaai is,so sal die Soewereine Heer Jehovahregverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 61:11 Jesaja se profesie II, bl. 333-334 Die Wagtoring,1993/1/1, bl. 9-10
11 Want soos die aarde plante laat uitspruit,en soos ’n tuin die saad laat opkom wat daarin gesaai is,so sal die Soewereine Heer Jehovahregverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+