Jesaja 63:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 63 Wie is dit wat daar uit Edom kom,+uit Bosra+ met helder* klere aan,met pragtige klere aan,wat met groot mag aankom? “Dit is ek, die Een wat met regverdigheid praat,die Een wat groot mag het om te red.” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 63:1 Jesaja se profesie II, bl. 349-351
63 Wie is dit wat daar uit Edom kom,+uit Bosra+ met helder* klere aan,met pragtige klere aan,wat met groot mag aankom? “Dit is ek, die Een wat met regverdigheid praat,die Een wat groot mag het om te red.”