Jesaja 63:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Ek het die wynpers alleen getrap. Niemand uit die volke was by my nie. Ek het hulle in my woede bly trap. Ek het hulle bly vertrap in my groot woede.+ Hulle bloed het op my klere gespat,en ek het al my klere gevlek. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 63:3 Jesaja se profesie II, bl. 351-352
3 “Ek het die wynpers alleen getrap. Niemand uit die volke was by my nie. Ek het hulle in my woede bly trap. Ek het hulle bly vertrap in my groot woede.+ Hulle bloed het op my klere gespat,en ek het al my klere gevlek.