Jesaja 64:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daar is niemand wat u naam aanroep nie,niemand wat hom inspan om u vas te gryp nie,want u het u gesig van ons af weggedraai,+en u laat ons wegteer as gevolg van ons oortredings. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 64:7 Jesaja se profesie II, bl. 365-368
7 Daar is niemand wat u naam aanroep nie,niemand wat hom inspan om u vas te gryp nie,want u het u gesig van ons af weggedraai,+en u laat ons wegteer as gevolg van ons oortredings.