Jesaja 66:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Daarom sal ek kies hoe ek hulle gaan straf,+en ek sal die dinge wat hulle vrees, oor hulle bring,want toe ek geroep het, het niemand geantwoord nie,en toe ek gepraat het, het niemand geluister nie.+ Hulle het bly doen wat sleg is in my oëen het gekies om te doen waarvan ek niks hou nie.”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 66:4 Jesaja se profesie II, bl. 393-394
4 Daarom sal ek kies hoe ek hulle gaan straf,+en ek sal die dinge wat hulle vrees, oor hulle bring,want toe ek geroep het, het niemand geantwoord nie,en toe ek gepraat het, het niemand geluister nie.+ Hulle het bly doen wat sleg is in my oëen het gekies om te doen waarvan ek niks hou nie.”+