19 En ek het gedink aan hoe ek jou ’n plek by die seuns gegee het en die begeerlike land aan jou gegee het, die pragtigste erfdeel onder die nasies!+ Ek het ook gedink dat julle vir my sou sê: ‘My Vader!’ en dat julle nie sou ophou om my te volg nie.