Jeremia 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 O my angs,* my angs! Ek voel groot pyn in my hart.* My hart klop hewig binne-in my. Ek kan nie stilbly nie,want ek het die geluid van die horing gehoor,die alarmsein van oorlog.*+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:19 Jeremia, bl. 155-156, 182-183 Die Wagtoring,1994/11/1, bl. 12
19 O my angs,* my angs! Ek voel groot pyn in my hart.* My hart klop hewig binne-in my. Ek kan nie stilbly nie,want ek het die geluid van die horing gehoor,die alarmsein van oorlog.*+