Jeremia 4:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Ek het gekyk en gesien dat die vrugteboord ’n wildernis geword heten dat al die stede daarvan afgebreek is.+ Dit was as gevolg van Jehovah,as gevolg van sy brandende woede.
26 Ek het gekyk en gesien dat die vrugteboord ’n wildernis geword heten dat al die stede daarvan afgebreek is.+ Dit was as gevolg van Jehovah,as gevolg van sy brandende woede.