-
Jeremia 5:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Maar ek het vir myself gesê: “Hulle is sekerlik eenvoudige mense.
Hulle tree dwaas op, want hulle ken nie die weg van Jehovah,
die wet van hulle God nie.
-