Jeremia 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hoe kan ek jou hiervoor vergewe? Jou kinders het my verlaat,en hulle sweer by iets wat nie God is nie.+ Ek het in hulle behoeftes voorsien,maar hulle het aangehou om egbreuk te pleeg,en hulle het na die huis van ’n prostituut gestroom.
7 Hoe kan ek jou hiervoor vergewe? Jou kinders het my verlaat,en hulle sweer by iets wat nie God is nie.+ Ek het in hulle behoeftes voorsien,maar hulle het aangehou om egbreuk te pleeg,en hulle het na die huis van ’n prostituut gestroom.