-
Jeremia 5:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 ‘Vrees julle my nie?’ sê Jehovah.
‘Behoort julle nie voor my te bewe nie?
Dit is ek wat die sand as die grens vir die see gestel het,
’n permanente wetsvoorskrif waar die see nie kan verbygaan nie.
Al rol die golwe in, kan hulle nie die oorhand kry nie.
Al word hulle onstuimig, kan hulle nog steeds nie daar verbygaan nie.+
-