Jeremia 7:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 En die lyke van hierdie volk sal kos word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, en niemand sal hulle wegjaag nie.+
33 En die lyke van hierdie volk sal kos word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, en niemand sal hulle wegjaag nie.+