6 Ek het aandag geskenk en bly luister, maar die manier waarop hulle gepraat het, was nie reg nie.
Niemand het berou gehad oor sy goddeloosheid of gevra: ‘Wat het ek gedoen?’ nie.+
Elkeen bly terugkeer tot die gewilde weg, soos ’n perd wat in die geveg instorm.