-
Jeremia 8:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Uit ’n ver land is daar ’n geroep om hulp
van die dogter van my volk:
“Is Jehovah nie in Sion nie?
Of is haar koning nie daar nie?”
“Hoekom het hulle my aanstoot gegee met hulle beelde,
met hulle waardelose vreemde gode?”
-