Jeremia 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Elkeen bedrieg sy vriend,en niemand praat die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle doen wat verkeerd is totdat hulle uitgeput is.
5 Elkeen bedrieg sy vriend,en niemand praat die waarheid nie. Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+ Hulle doen wat verkeerd is totdat hulle uitgeput is.