Jeremia 9:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want die geluid van ’n treurlied is uit Sion gehoor:+ “Hoe is ons tog verwoes! Hoe groot is ons skande tog! Want ons het die land verlaat, en hulle het ons huise afgebreek.”+
19 Want die geluid van ’n treurlied is uit Sion gehoor:+ “Hoe is ons tog verwoes! Hoe groot is ons skande tog! Want ons het die land verlaat, en hulle het ons huise afgebreek.”+