Jeremia 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 van Egipte+ en Juda+ en Edom+ en die Ammoniete+ en Moab+ en almal wie se hare aan die kante van hulle kop geknip is en wat in die wildernis woon,+ want al die nasies is nie besny nie, en die hele huis van Israel is nie in hulle hart besny nie.”+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:26 Die Wagtoring,2013/3/15, bl. 9-10
26 van Egipte+ en Juda+ en Edom+ en die Ammoniete+ en Moab+ en almal wie se hare aan die kante van hulle kop geknip is en wat in die wildernis woon,+ want al die nasies is nie besny nie, en die hele huis van Israel is nie in hulle hart besny nie.”+