Jeremia 10:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Stort u woede uit oor die nasies wat u ignoreer+en oor die families wat u naam nie aanroep nie. Want hulle het Jakob verslind,+ja, hulle het hom verslind totdat hy amper uitgewis is,+en hulle het sy tuisland verwoes.+
25 Stort u woede uit oor die nasies wat u ignoreer+en oor die families wat u naam nie aanroep nie. Want hulle het Jakob verslind,+ja, hulle het hom verslind totdat hy amper uitgewis is,+en hulle het sy tuisland verwoes.+