-
Jeremia 11:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Jehovah het jou eenkeer ’n gesonde olyfboom genoem,
mooi met goeie vrugte.
Maar daar was ’n harde geluid, en hy het haar aan die brand gesteek,
en hulle het haar takke gebreek.
-