Jeremia 11:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 daarom is dít wat Jehovah van die leërmagte sê: “Kyk, ek gaan hulle straf. Die jong manne sal deur die swaard sterf,+ en hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+
22 daarom is dít wat Jehovah van die leërmagte sê: “Kyk, ek gaan hulle straf. Die jong manne sal deur die swaard sterf,+ en hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+