Jeremia 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Op al die uitgetrapte paaie deur die wildernis het die vernietigers gekom,want die swaard van Jehovah verslind van die een end van die land tot die ander end.+ Daar is geen vrede vir enigiemand* nie.
12 Op al die uitgetrapte paaie deur die wildernis het die vernietigers gekom,want die swaard van Jehovah verslind van die een end van die land tot die ander end.+ Daar is geen vrede vir enigiemand* nie.