Jeremia 14:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Juda treur,+ en sy poorte is verwaarloos. Hulle sink terneergedruk na die grond toe,en ’n uitroep gaan op van Jerusalem.
2 Juda treur,+ en sy poorte is verwaarloos. Hulle sink terneergedruk na die grond toe,en ’n uitroep gaan op van Jerusalem.