Jeremia 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle meesters stuur hulle knegte* om water te gaan haal. Hulle gaan na die watergate* en vind geen water nie. Hulle keer terug met leë houers. Hulle kry skaam en is teleurgesteld,en hulle bedek hulle kop.
3 En hulle meesters stuur hulle knegte* om water te gaan haal. Hulle gaan na die watergate* en vind geen water nie. Hulle keer terug met leë houers. Hulle kry skaam en is teleurgesteld,en hulle bedek hulle kop.