Jeremia 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dít is wat Jehovah van hierdie volk sê: “Hulle is lief daarvoor om rond te dwaal,+ en hulle het nie hulle voete teruggehou nie.+ Daarom is Jehovah nie tevrede met hulle nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en hulle straf vir hulle sondes.”+
10 Dít is wat Jehovah van hierdie volk sê: “Hulle is lief daarvoor om rond te dwaal,+ en hulle het nie hulle voete teruggehou nie.+ Daarom is Jehovah nie tevrede met hulle nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en hulle straf vir hulle sondes.”+